Ontwaak Met Die Woord: 365 dae van inspirasie - Joyce Meyer

Ontwaak Met Die Woord: 365 dae van inspirasie - Joyce Meyer

N$209.00

In hierdie bemoedigende dagstukkieboek voorsien Joyce Meyer jou van kragtige woorde – een vir elke dag van die jaar. Elke dagstukkie se woord fokus daarop om jou lewe te verander – ten goede. Hierdie woorde – saam met gepaste gedeeltes uit God se Woord, sal jou in staat stel om groter intimiteit met God te ervaar en die volheid wat Hy vir jou lewe beplan, te ontsluit. Met daaglikse aanmoediging en gebed, sowel as Joyce se gestruktureerde plan om tyd saam met God deur te bring, sal jy kan put uit sy krag om die lewe se struikelblokke te oorkom en jou volle potensiaal te bereik. En die woorde in hierdie dagstukkies, saam met die Woord, sal jou gedagtes rig om daardie krag dag vir dag te ontvang.

SPECIFICATIONS:

Publisher: ‎Struik Christian Media
Language: ‎ Afrikaans
Format: Hardcover
Pages: 400
Dimensions:
‎188 x 126 x 23mm
ISBN: ‎9781415336052

SKU 9781415336052 Categories , ,
Share This Items :
Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest
Share on telegram
Share on whatsapp